Die polisie moet R1 063 662 aan Inniesak-beleggings betaal. Dié boerderyonderneming het skade gely weens die brand wat in Augustus 2008 vanaf die polisie se opleidingsinstituut in Thabazimbi, Limpopo, ...