Vir miljoene Suid-Afrikaners is Afrikaans die taal waarin hulle lag, huil, skryf, kuns maak, kwaad word (watter taal vloek dan so lekker soos Afrikaans?), en sing. Van die eerste Afrikaanse woorde wat ...
Die vreugdevure brand hoog in die Vrystaat oor die honderdjarige mylpaal wat Afrikaans as amptelike taal Donderdag (8/5) vier. Reeds 5 254 weke en ses dae lank staan Afrikaans sy plek vol as ’n ...
Van Pretoria tot by die Taalmonument: Solidariteit het die Afrikaans 100 Lettertoer aangepak waar die letters, dorp vir dorp, storie vir storie, Afrikaans 100 gevier het. Op 8 Mei is dit presies 100 ...
Vir die eerste keer sedert 2018 kom hou Afrikaans is Groot weer konsert in die Moederstad. Die eenmalige produksie word Saterdag 20 September in die DHL-stadion in Groenpunt aangebied. Hierdie ...
Hier is 'n stewige aantal Afrikaanse oefenvraestelle en memos van vorige jare om jou te help voorberei vir die matriekeindeksamens. Ons wil jou ook graag vertel van ons nuwe gratis Graad 12 ...
Die Microsoft Office Language Interface Pack 2010 – Afrikaans verskaf ’n Afrikaanse gebruikerskoppelvlak vir baie Microsoft Office 2010-programme. Benodigde programmatuur: Enige suite of ...
Microsoft Office se proefleesnutsmiddels maak redigering in bykomende tale moontlik. Laai die lêer af deur die Aflaai-knoppie (bo) te klik en die lêer na jou hardeskyf te stoor. Laat loop die ...
Die eerste uitgawe van die Genootskap van Regte Afrikaners se koerant in 1876. Dis verbasend hoe Nederlands toe reeds verafrikaans het. Afrikaans vier vandeesmaand sy amptelike 100e verjaardag – dit ...
Die Afrikaans 100-oorsigkomitee het vandeesweek hul veldtog vir die eeufeesviering van Afrikaans in 2025 bekend gestel. Dr. Theuns Eloff, voorsitter van die komitee, sê aan eNuus dié mypaal wat binne ...
WAS dit nou lekker... die afgelope twee weke se skole besoeke saam met die Woorde-open-Wêrelde (WOW)-span. Die WOW-span doen al die afgelope 20 jaar besoeke aan klaskamers. Dit was eintlik net ...
Die Oscar-wenner Charlize Theron is in die spervuur na haar opmerking oor Afrikaans. Maar is die taal werklik besig om uit te sterf? Joernalis Christelle du Toit deel meer navorsing oor Afrikaans. Die ...
Wil jy graag apps in jou klas gebruik, maar sukkel om goeie Afrikaanse apps te kry? Hier is goeie nuus. Dié vier apps is in Afrikaans beskikbaar en sal boonop jou sak pas. Wil jy graag apps in jou ...
一些您可能无法访问的结果已被隐去。
显示无法访问的结果