Luister hier, boekwurms! ‘Boytjie’ deur Johnny Davids is die luisterboek vir November, eksklusief vir Netwerk24-intekenare. Die luisterboek wys goue drade van God se genade deur Johnny se lewe. Moenie ...
Rekeningkunde-onderwysers oor die land heen het hul mening oor dié vraestel met Netwerk24 gedeel en baie is daaroor bekommerd dat hul leerlinge daarmee gesukkel het.